SUMMARY:
Motor handelaar in Ladybrand is op soek na 'n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat.
POSITION INFO:
Motor handelaar in Ladybrand is op soek na 'n dinamiese en ambisieuse gegradueerde kandidaat met 'n lewendige belangstelling in die motorindustrie. Kern doel van die pos: 'n Twee jaar gegradueerde program (24 maande) waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in die motorhandelaarsbedryf en die verskillede afdelings wat daarmee verband hou. Minimum Vereistes: 'n Toepaslike graad in bemarking. Geldige rybewys. Vaardighede: Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels. Rekenaarvaardig (MS Office). Syfervaardigheid. Goeie organisasie vermoë. Moet onder druk kan funksioneer. Moet vertroulikheid kan handhaaf. Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.
You'll apply on HR Genie's own site before 23 February 2027. Put your most relevant experience at the top of your CV first.
Apply Now Get new jobs on WhatsAppReal employers never ask you to pay to apply. How to spot a job scam